Beesvleis stroganoff om van te droom

In die aand as ek my kop neerlê, en my vriend, die droom weer sien, dink ek aan beesvleis stroganoff. Dan praat ek en my vriend oor hierdie wonderlike kos wat jare gelede as goedkoop en gewild gesien was. Ek is bevoorreg om die meeste van my drome te kan onthou. Hierdie besonderse droom was […]

Read more "Beesvleis stroganoff om van te droom"

H*mburger – Afrikaans

  Aanvaarbare grondwetlike boere vleis op ‘n opgeblase witbroodrolletjie (vroeër H*mburger genoem d.w.s. voor ons nuwe Grondwetlike Dispensasie).   Inleiding   U kan dit met ‘n redelike vooruitsig van sukses maak. Terugwerkende herinstelling van bestanddele sal egter onmoontlik wees. Onthou, almal is gelyk voor die stoof. Almal is ook geregtig op verteenwoordiging. Dit is nou […]

Read more "H*mburger – Afrikaans"