Koelkas Appel Soetkoek [Ouerleiding (PG – V)]

  Wees gewaarsku: Daar is baie geweld in hierdie resep. Die woord “klits” word twee keer gebruik, die woord “sny” en die woord “mes”, een keer.   Hierdie nagereg bevat appels. Dit kwalifiseer dus as deel van jou gebalanseerde dieet.   Doen altyd ‘n voor-haalbaarheidstudie voordat jy nagereg maak. Die aandeelhouers moet daarin inkoop.   […]

Read more "Koelkas Appel Soetkoek [Ouerleiding (PG – V)]"